Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Honde en Katte. Vlooi, Ontwurming & Bosluis Poeier te koop » Allerlei Troeteldiere » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

 Honde en Katte. Vlooi, Ontwurming & Bosluis Poeier te koop   Honde en Katte. Vlooi, Ontwurming & Bosluis Poeier te koop  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Honde en Katte. Vlooi, Ontwurming & Bosluis Poeier te koop

R150.00
Foto 1:  Honde en Katte. Vlooi, Ontwurming & Bosluis Poeier te koop
Foto 2:  Honde en Katte. Vlooi, Ontwurming & Bosluis Poeier te koop
Foto 1:  Honde en Katte. Vlooi, Ontwurming & Bosluis Poeier te koop
Foto 2:  Honde en Katte. Vlooi, Ontwurming & Bosluis Poeier te koop

3 in 1 Vlooi, bosluis en ontwurming poeier te koop. (werk vir rondewurms, sweepwurms, speldewurms en haakwurms). 1kg vir 2 huis katte of Chihuahuas hou 4 maande, 2 Border Collies 3 maande, 2 German shepherds 2 maande, 2 Great Danes 1maand. Maak poeier aan met bietjie water en meng in kos, gee 1keer Ε„ dag (nie opgehoopte lepel). Met daaglikse inname is hul binne Ε„ maand skoon van peste. Baba hondjies of katjies wat begin eet kry halwe teelepel. Aflewering nasionaal tot by u deur vir ekstra koste R99.99.  Whatsapp 0681492390 
Vorige5 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere.

Kontak Hanthea via e-pos.
Telefoon Nommer:0681492390
Selfoon Nommer:0681492390
Geadverteer deur: Hanthea
'n soeknet lid sedert 2021-06-22.
Alle advertensies deur Hanthea.

Meyerspark - Pretoria - Gauteng

86 besigtigings.
Geadverteer op 2022-06-09 11:55:48.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.